Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Bee_79Bee_79
3
Bee_79

44 - Springs, Gauteng, Suid-Afrika

Lief vir die natuur, mense en diere. Natuurlike instink en dryf om my gesin, familie, vriende te versorg en te...

Jean999Jean999
2
Jean999

46 - Randburg, Gauteng, Suid-Afrika

Leer my ken en besluit dan self. What you see is what you get. Opreg en eerlilk.Waardeur klein dinge in die lewe.

BothaQ123BothaQ123
1
BothaQ123

31 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Hellooo daar Ek is ń Juffrou, baie lief vir kinders en ń nuwe uidagings Ek is baie lief vir dans, en...

Sean76Sean76
1
Sean76

48 - Middelburg, Mpumalanga, Suid-Afrika

Ek ia opsoek na iemand wat die sons ondergaan saam my kan deel en n passie he vir die natuur

Hellie129Hellie129
2
Hellie129

33 - Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Want eks n baie nice en outgoing mens asook n kind van die Here. Eks n diere mens en dis soos my kinders.

Lonely1Lonely1
1
Lonely1

60 - Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is n baie goeie man. Weet hoe om n vrou te behandel. Ek is romanties, en n gemtleman. Ek glo in 4 dinge 1...

Oor Sielsmaats

Sielsmaats is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek