Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Wilmien83Wilmien83
1
29
Wilmien83

42 - Vryburg, Noord-Wes, Suid-Afrika

Ek glo in die klein dinge met 'n groot gevoel...oogkontak, sterk koffie, sonsak en uit die naag lag Die...

sinkplaatpadsinkplaatpad
1
2
sinkplaatpad

75 - Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Ek het n baie bree algemene kennis en kan lekker gesels, goeie humorsin, daarby ook nie te sleg om na te kyk nie...

Skyfall94Skyfall94
2
30
Skyfall94

31 - Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika

Want daar is meer aan my as net wat jy eerste sien. 😏 Ek het ’n groot hart, ’n sterk persoonlikheid, ’n...

KiKi_1990KiKi_1990
1
16
KiKi_1990

36 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Life is to short, Have Fun. Mindfulness is the power of living for now. Niks beter as vars lug en maanskyn nie.

juansjuans
3
0
juans

63 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Op soek na n vrou wat God eerste is in haar lewe,want Hy is als waar oor dit gaan. Ek is nie perfek nie verwag...

DriesKDriesK
1
0
DriesK

56 - Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

Ek is eerlik en opreg ek hou nie van drame en draadwerk nie Ek kyk na myself en is gesond Ek het nog old school...

Oor Sielsmaats

Sielsmaats is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente tweerigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek